Ons almal wil graag in huise bly wat aandag trek op ‘n goeie manier, maar natuurlik vat dit baie meer as ‘n mooi mat in jou sitkamer of ‘n netjiese eetkamer waar jy jou gaste vermaak. Daardie buitekant van jou huis speel ook ‘n groot rol – iets wat baie min mense, ongelukkig, besef!
Gelukkig is ons propvol idees hier op homify, soos hiérdie 11 voorbeelde oor hoe om jou huis se buite-ontwerp meer aanloklik kan maak, wat jou sommer lekker gaan inspireer…
Vir meer inspirasie, kyk gerus na Die pragtigste huis in die Kaap.