Dis nou maar ‘n feit dat mens dink jy kort miljoene om ‘n ruim en stylvolle huis te geniet – gelukkig is dit glad nie so nie, aangesien ‘n klein skeppingtjie (en selfs ‘n voorafvervaardigde huis) selfs nog meer aanloklik kan lyk as ‘n groot een, ewe smaakvol opgetower kan word, en dan nog teen ‘n prys gebou of gekoop word wat nie jou sak gaan ruk nie.
Loer gerus na hierdie 25 voorbeelde wat jou definitief nie ‘n arm en ‘n been hoef te kos nie.
So gepraat van kleure, kyk na: 6 tips for colour mistakes to avoid in your home.