​6 stylvolle voorbeelde van marmer en graniet ontwerpe

Johannes van Graan Johannes van Graan
TODO PARA LA DECORACIÓN EN PIEDRA /MÁRMOL, D&L Stonedel D&L Stonedel Balcones y terrazas clásicos
Loading admin actions …

Die feit dat marmer en graniet van die mees gewildste materiale is wanneer dit by argitektuur en binnenshuise ontwerp kom is geen geheim nie – hoeveel ander oppervlaktes kan dieselfde tydlose elegansie uitbeeld? En dan is hierdie twee opsies boonop nog so heerlik veelsydig, aangesien hulle in bykans enige vertrek en spasie (van die kombuis tot die badkamer en van die afdak stoep tot die tuin) kan inpas.

Kom ons raak heerlik geïnspireer met hierdie ses voorbeelde…

1. Ons het almal al gesien hoe lieflik ‘n kombuis kan lyk met ‘n subtiele marmer/graniet oppervlakte in ‘n stylvolle neutrale kleur.

2. Graniet kan met bykans enige ander material gemeng word (soos hout) en die resultate sal nog steeds super elegant wees.

3. Marmer in ‘n sagte room kleur wat ‘n badkamer ophelder? Perfek!

Travertino y cristal Apersonal Baños de estilo clásico

4. Kyk net hoe delikaat lyk marmer gemeng met muurpapier in ‘n sagte kleur en patroon.

5. Natuurlik is altwee opsies beskikbaar in verskeie kleure, selfs ‘n warm rooi-bruin soos hier gesien.

6. Natuurlike klip bied lieflike weerstaand teen temperatuur veranderinge, en solank daar ordentlik na die marmer/graniet omgesien word, kan hulle vir jare jou buitekant stylvol laat lyk.

homify Spas de estilo rústico Piedra

Volgende op ons lysie: 26 fantastiese idees vir klein kombuise.

¿Necesitas ayuda con tu proyecto?
¡Contáctanos!

Destacados de nuestra revista