Om in ‘n groot en pragtige huis te bly is een ding, maar om seker te maak dis gemaklik is iets heeltemal anders, veral wanneer dit by ons vreeslike Suid-Afrikaanse somers kom.
Ja, mens kan die gewone raad volg soos vensters oopmaak, gordyne toetrek, waaiers aanskakel ens, maar jou huis se bou kan ook ‘n groot verskil maak.
Kom ons beloer so paar wenke…
Beloer gerus hierdie 7 agtererf idees vir hierdie somer.